ILM AL-HÂL
218 AL-SAWM (DIE VAS) Die derde pilaar van Islâm is Al-Sawm (vas). Vas is om eet, drank en (seksuele) intiemheid vanaf sonop tot sonon- der op te gee, met die bedoeling van Ibâdah (aanbidding). DIE FARDH (VERPLIGTE) HANDELE VAN DIE VAS 1. Om die Niyyah (voorneme) te maak, 2. Om die begintyd van die Niyyah (voorneme) -maak en die eindtyd van die Niyyah (voorneme) -maak, te ken, 3. Om vanaf dagbreek tot sononder weg te bly van die dade wat die vas breek.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=