ILM AL-HÂL

216 • Veertien keer: Sûrah Al-Falaq, • Veertien keer: Sûrah Al-Nâs, • Veertien keer: ‘Subhânallâhi wa-l hamdulillâhi wa lâ ilâha illâllâhu wallâhu Akbar. Wa lâ hawla wa lâ quwwata illâ billâhi-l ‘aliyyi-l athîm”. • Veertien keer: Salawât Al-Sharîfah (beter om Salâh Al-Munjiyyah uit te voer). Hierna maak ’n mens jou eie dua. LAYLAH AL-QADR (DIE AAND VAN MAG) Op die aand van Qadr, moet jy ‘n vier-rakah Salâh aan- bied en gee die Salâm aan die voltooiing van twee-rakahs. Resiteer Sûrah Al-Fâtihah een keer in die eerste rakah en Sûrah Al-Qadr drie keer. In die tweede rakah, resiteer Sûrah Al-Fâtihah een keer en Sûrah Al-lkhlas drie keer. Die derde en vierde rakahs word soos die eerste twee rakahs uitgevoer. Die Niyyah (voorneme) vir hierdie Salâh is soos volg: “O Rabb (Here)! Ter wille van hierdie heilige aand, ter wille van ons Meester Muhammad ﷺ , en ter wille van U Goddelike Genade en Barmhartigheid, aanvaar my Dua van Tawbah (Bekering). Sluit my in onder diegene op wie U U Goddelike Vergifnis en Genade toegeken het.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=