ILM AL-HÂL

215 die hart en van die probleme van hierdie wêreld en die Hiernamaals; en sluit my in onder U salige slawe.” In die uitvoering van hierdie Salâh, moet jy Salâm aan die ein- de van elke twee rakahs aanbied. Resiteer een keer in elke rakah Sûrah Al-Fâtihah een keer en Sûrah Al-lkhlas tien keer. Na voltooiing van hierdie Salâh, resiteer die volgende: • Veertien keer:َ اَسْتَغْفِرُ اللهَ الْعَظ۪يمَ وَاَتُوبُ اِلَيْك “Astaghfirullâha-l athîm wa atûbu ilayk”. • Veertien keer:ٍ ٍاَللّهُمّ صَلِّ وَسَلِّمْ وَبَارِكْ عَلٰى سَيِّدِنَا مُحَمّد وَعَلٰى اٰلِ مُحَمّد “Allâhumma salli wa sallim wa bârik alâ Sayyidinâ Mu- hammadin wa alâli Muhammad ” • Veertien keer: Sûrah Al-Fâtihah, • Veertien keer: Âyah Al-Kursî, • Veertien keer: Die 128ste en die 129ste ayah van Sûrah Al-Tawbah (Laqad Jâ’akum ...), • Een keer: Sûrah Yâsîn nadat jy die woord “Yâsîn” veertien keer herhaal het, • Veertien keer: Sûrah Al-lkhlâs,

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=