ILM AL-HÂL

214ُ ِسُبْحَانَ اللهِ وَالْحَمْدُ ِِ وَلَٓ اِلٰهَ اِلّ اللهُ وَاللهُ اَكْبَر وَلَ حَوْلَ وَلَ قُوّةَ اِلّ بِاللهِ الْعَلِىِّ الْعَظ۪يم ‘Subhânallâhi wa’l-hamdu lillâhi, Wa lâ ilâha iIl’allâhu waIIâhu Akbar, Wa lâ hawla wa lâ quwwata, illâ billâhi-l aliyyi-l athîm. ” • Die volgende Istighfâr honderd keer:َ اَسْتَغْفِرُ اللهَ الْعَظ۪يمَ وَاَتُوبُ اِلَيْك “Astaghfirullâha-’l athîm wa atûbu ilayk”. • Salawât Al-Sharîfah honderd keer. Hierdie Hajah Salâh kan ook in honderd rakahs uitgevoer word. LAYLAH AL-BARÂ’AH (DIE AAND VAN VERLOSSING UIT DIE VUUR) Die 15de nag van Sha’bân is Laylah Al-Barâ’ah (die aand van verlossing van die vuur). Wie ook al ‘n (Hajah) Salâh van honderd rakahs hierdie nag uitvoer, sterf as ‘n Shahîd as hulle binne daardie jaar sterf. Die Niyyah (voorneme) vir hierdie Salâh is soos volg: [“O Rabb (Here)! Ek is van voorneme om hierdie Salâh uit te voer vir U goddelike plesier. Vergun my U godde- like vergifnis en genade; en red my van die hardheid van

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=