ILM AL-HÂL
213 Staan dan van Sajdah op en lees die volgende dua (smeking) een keer voor terwyl jy sit:ُ ُرَبِّ اغْفِرْ وَارْحَمْ وَتَجَاوَزْ عَمّا تَعْلَم اِنّكَ اَنْتَ الَْعَزّ الَْ كْرَم Rabb’ighfir wa’rham wa tajâwaz ammâ ta’lam. Innaka Anta-l A’az’zu-l Akram ”. Prostreer dan weer ’n keer en resiteer weereens sewen- tig keer die volgende: “Subbûhun Quddûsun Rabbunâ wa Rabb-ul malâ’ikati wa-r rûh ”. LAYLAH AL-MI’RÂJ (DIE NAG VAN DIE HEMELVAART) Die 27ste aand van Rajab is Laylah Al-Mi’râj (die Nag van die Hemelvaart). Op hierdie aand moet jy 12 rakahs van Hajah Salâh na ‘lsha Salâh uitvoer. Resiteer in elke rakah, na Sûrah Al-Fâtihah, Sûrah Al- lkhlas tien keer, en in die uitvoering van hierdie Salâh, gee die Salâm aan die voltooiing van elke twee rakahs. Na voltooiing van hierdie Salâh, moet jy die volgende resiteer: • Sûrah Al-Fâtihah vier keer, • Die volgende Tasbîh honderd keer:
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=