ILM AL-HÂL
21 ashhadu 'n l'Ilâha illallâh wa ash-hadu anna Muham- madan ‘Abduhû wa Rasûluhû. Vertaling: Ek glo in Allâh, die Almagtige, تعالــى , in Sy engele, in Sy boeke, in Sy Profete, in die Oordeelsdag, in die goddelike bevel en in die feit dat sowel goed as kwaad voorkom deur die wil van Allâh, die Almagtige, تعالــى , en dat daar lewe na die dood sal kom. Ek getuig dat daar niemand waardig is om te aanbid nie, behalwe Allâh, die Almagtige, تعالــى , en ek getuig dat Muhammad ﷺ sy dien- aar en Profeet is.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=