ILM AL-HÂL

202 wat in die rigting van die Qiblah is waarin die liggaam ge- plaas gaan word. Die lyk is uit die rigting van die Qiblah, in die graf laat sak. Die persoon wat die liggaam in die graf plaas, plaas die liggaam op die regterskouer, sodat dit in die rigting van die Qiblah is. Intussen sê hy die volgende: “Bismillâhi wa alâ millati Rasûlillâhi”. Dan word die knope van die kleed op die kop en die voete losgemaak. Modderstene of houtplanke word bo- oor die liggaam geplaas sodat die grond nie oor die lig- gaam sal mors nie. Daarna word die graf vol grond gevul. Die buitekant van die graf word soos ‘n kameelrug op die hoogte van ‘n spanwydte gevorm, op voorwwarde dat dit van die grond van die graf af kom. ‘n Graf kan nie lank of vierkantig wees nie. Dit is nie beswaarlik om op ‘n klipstuk te inskribeer en dit op die graf te plaas nie, in geval die spoor van die graf sal verdwyn. Dit is Makrûh om ‘n lyk in ‘n huis te begrawe, hier- die praktyk is slegs van toepassing op die Profete عليهم السلم . Dit word nie toegelaat om ‘n lyk te begrawe op ‘n plek waar die land deur dwang van die grondeienaar geneem is nie. Die duur van medelye aan die familie en familielede van ‘n dooie persoon is drie dae. Daarna word dit Makrûh (af- gekeur). Khatim van Kalimah Al-Tawhîd en Khatim van Koran Al- Karîm moet gemaak en aangebied word aan die siel van die dooie persoon. Hierdie soort khatims verdien ‘n groot beloning en voordeel vir die oorledene. Net so ook behoort

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=