ILM AL-HÂL
200 war-rahmati, wal maghfirati war-ridhwâni. Allâhumma in kâna muhsinan 30 fa-zid fî ihsanihî. Wa in kâna musî’an fa-ta- jâwaz anhu. Wa laqqihil-amna wa-l bushrâ wa-l karâmata, Waz-zulfâ bi-rahmatika yâ Arhamar-Râhimîn”. 31 As die oorledene ‘n seun is , word die bogenoemde dua voorgehou, na “... ala’l-îmâni ...” soos volg: “Allâhum- ma-j’alhu lanâ faratan waj’alhu lanâ ajran wa dhuhrâ. Alla- humma-j’alhu lanâ shâfi’an wa mushaffa’an ”. As die oorledene ‘n meisie is , is dit soos volg: “Allâhumm’ajalhâ lanâ faratanwa’j-alhâ lanâ ajranwadhuhrâ. Allâhumma-j ‘alhâ lanâ shâfi’atan wa mushaffa’atan”. BELANGRIKE AANMANINGS 1. In die vierde Takbîr van die Janâzah Salâh is dit ver- keerd om die Salâm te gee deur nie albei hande na die sye vry te laat nie, of om die regterhand los te laat terwyl jy gee Salâm na regs gee, en die linkerhand los te laat terwyl jy Salâm aan die linkerkant gee. Die regte praktyk is om albei 30 As die oorledene ‘n vrou is, word dit as “wa in kânat muhsinatan genoem fa-zid fî-ihsanihâ, wa in kânat musî’atan fa-tajâwaz an-hâ wa laq’qihal amna .. “ 31 Vertaling: “O Allâh! Verleen U vergifnis aan ons lewendes, ons dooies, dié van ons wat teenwoordig is en die wat afwesig is, ons ouderlinge en ons minderjariges, ons manlikes en vroulikes. O, Rabb (Here)! Maak die een wie U onder ons lewendig hou, woon in Islâm. En laat diegene wie U laat sterf tussen ons, sterf met Îmân (geloof). Maak veral dat hierdie mayyit (oorlede- ne) tevredenheid, troos, vergifnis en U goddelike Plesier ontvang. O Rabb (Here)! As die oorledene vroom is, verhoog dan sy/haar goedheid, en as hy/sy nutteloos is, vergewe hom/haar en gee hom/haar sekuriteit, goeie tyding en vrygewigheid deur U Goddelike Genade, o die Barmhartigste en Genadigste! ”
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=