ILM AL-HÂL

20 ÎMÂN (Die geloof) Îmân is die aanvaarding en hartlike bevestiging van al die oortuigings en bevele wat Muhammad ﷺ oorgedra het soos aan hom geopenbaar is deur Allâh, die Almagtige, تعالــى . Îmân is die bevestiging van die geloof in 'n mens se hart. Dit is egter nodig vir iemand om Kalimah Al-Shahâdah 1 met die mond/tonguit te spreek en om dit in die hart te glo, tydens sy/haar lewe en ten tye van die dood om as 'n Mos- lem beskou en behandel te word. Die beginsels van Îmân is ses. Dit word verduidelik hieronder deur die oorspronklike Arabiese teks en ver- taling van "Âmantu": اٰمَنْتُ بِاللهِ وَمَلٰئِكَتِه۪ وَكُتُبِه۪ وَرُسُلِه۪ وَالْيَوْمِ الْٰخِرِ وَبِالْقَدَرِ خَيْرِه۪ وَشَرِّه۪ مِنَ اللهِ تَعَالٰى وَالْبَعْثُ بَعْدَ ُالْمَوْتِ حَقّ اَشْهَدُ اَنْ لٰ اِلٰهَ اِلّ اللهُ وَاَشْهَدُ اَنّ مُحَمّدًا عَبْدُهُ وَرَسُولُه Âmantu billâhî wa malâ’ikatihî wa kutubihî wa rusu- lihî wa-l yawm-il âkhiri wa bi-l qadari khayrihî wa shar- rihî minallâhi Ta‘âlâ wa-l ba‘thu ba‘dal mawti, haqqun 1 Ash-hadu an lâ ilâha illAllâhu wa ash-hadu anna Muhammadan ‘Abduhû wa Rasûluhu (Ek getuig dat niemand en niks aanbidding waardig is nie, behal- we Allâh en ek getuig dat Muhammad sy dienaar en profeet is.)

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=