ILM AL-HÂL

191 SALÂH AL-AWWÂBÎN Daar is honderd spirituele meriete in die uitvoering van Salâh Al-Awwâbîn. Allâh, die Almagtige, تعالــی , gee aan sy slawe vyf-en-sewentig meriete in die Hiernamaals en vyf- en-twintig in hierdie wêreldse lewe. Gevolglik sal diegene wat aanhou om Salâh Al Awwâbîn uit te voer, geen swaarkry op die dag van Oordeel beleef nie. Salâh Al-Aw- wâbîn word in ses rakahs na Maghrib Salâh uitgevoer. SALÂH AL-DHUHÂ In die uitvoering van Salâh Al-Dhuhâ is daar ook ‘n hon- derd meriete, vyf-en-sewentig word deur Allâh, die Almag- tige, تعالــی in hierdie wêreld gegun en vyf-en-twintig in die Hiernamaals. Gevolglik, sal ’n mens wat aanhou om hier- die superoragatoriese/opsionele gebede uit te voer, nie in hierdie wêreldse lewe swaarkry nie. Salâh Al-Dhuhâ word vanaf 45 minute na sonsopkoms uitgevoer. Dit word in ses rakahs uitgevoer. SALÂH AL-TAHAJJUD Die beloning van Salâh Al-Tahajjud is onbeperk. Die duas (smekinge) van diegene wat aanhou om hierdie Salâh uit te voer, word aanvaar en hul rang sal hoog wees. Dit is ‘n soort Nafilah Salâh wat nooit deur Rasûlullâh ﷺ mis- geloop is nie. Hierdie Salâh word ook uitgevoer in ses rakahs ten tye van “Tahajjud” – (soos volg bereken) twaalf uur na die be- gintyd van Zuhr Salâh in aanvang neem en duur tot die

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=