ILM AL-HÂL

175 ILLUSTRASIE: 16 Dua (smeking) . Die hande is aanmekaar geplaas, met die punte van die vingers op die vlak van die skouers. Die palms is oop en buig na die gesig. Die duim raak nie die ander vingers nie.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=