ILM AL-HÂL
170 ILLUSTRASIE: 11 Salâm na regs . Die hande word op die bobene ge- plaas, die vingers ontspanne. Die regtervoet word regop gerig, met die groottoon in die rigting van die Qiblah gebuig. Die kop word regs gedraai, met die oë op die regterskouer gerig.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=