ILM AL-HÂL
17 ONS DÎN (GODSDIENS): Islam DÎN (GODSDIENS): Ons dîn, Islâm, is 'n stelsel van goddelike wet. As ie- mand van gesonde verstand dit kies as 'n manier van lewe uit vrye wil, sal dit hulle die weg na geluk en sukses lei, in beide hierdie wêreld en die hiernamaals. Met die aanvang van Adam عليـه السـام die eerste man en die eerste Profeet, het Allâh, die Almagtige, تعالــى Sy god- delike godsdienste geopenbaar aan die mensdom deur sy Profete. Allâh, die Almagtige, het vir ons die godsdiens, Is- lâm, vervolmaak deur sy Profeet Muhammad Mustafâ ﷺ . Diegene wat Islâm aanvaar het, word 'n Moslem. Ons moet Allâh, die Almagtige, تعالــى met lof bedank (Alhamdulillâh) vir die feit dat ons Moslems is.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=