ILM AL-HÂL

168 ILLUSTRASIE: 9 Qa’dah . Die oë word op die dye gerig. Die hande word op die dye geplaas, terwyl die vingers ontspanne is. Die musallî plaas sy linkervoet horisontaal en gaan sit daar- op. Die regtervoet is vertikaal geplaas met die groottoon gebuig in die rigting van die Qiblah.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=