ILM AL-HÂL

167 ILLUSTRASIE: 8 Sajdah . Die kop is tussen die hande, met beide die neus en die voorkop wat aan die vloer raak. Die vingers is in die rigting van die Qiblah. Die elmboë raak die vloer en die abdomen langsaan die liggaam terwyl die dye ook aan die bdomen verbind word. Die boonste dele van die voete raak aan die grond en beide voete buig na die regterkant.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=