ILM AL-HÂL

162 ILLUSTRASIE: 3 Qiyâm . Die musallî rig sy oë op die plek waar die kop in Sajdah sal rus, met die hande onder die naeltjie vas- geklem. Die duim en die kleinvinger van die regterhand hou die gewrig van die linkerarm vas deur ‘n ring te vorm. Die voete is ewewydig met mekaar en die ruimte tussen hulle is die breedte van vier vingers.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=