ILM AL-HÂL
160 ILLUSTRASIE: 1 TakbÎr . Die musallî rig sy oë op die plek waar die kop in Sajdah sal rus. Die handpalms dui in rigting van die Qiblah met die duime wat aan die oorlelle raak. Die voete staan ewewydig met mekaar met ‘n spasie tussen hulle, gelyk aan die breedte van vier vingers.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=