ILM AL-HÂL
157 voer.” Vir die daaropvolgende Sunnah is dit soos volg: “O Allah, ek is van voorneme om die navolgende Sunnah van Salâh Al-Zuhr vir U plesier uit te voer. ” Vir die Niyyah van die Sunnah van Salâh Al-Asr, moet ’n mens jou soos volg in die hart voorneem: “O Allah, ek is van voorneme om die voorafgaande Sunnah van Salâh Al-Asr vir U plesier uit te voer. ” Vir sy Fardh is dit as volg: “O Allah, ek is van voorneme om die Fardh van Salâh Al-Asr vir U plesier uit te voer.” Vir die Niyyah van die Fardh van Salâh Al-Maghrib, moet ’n mens jou soos volg in die hart voorneem: “O Allah, ek is van voorneme om die Fardh van Salâh Al-Maghrib vir U plesier uit te voer.” Vir die Sunnah is dit as volg: “O Allah, ek is van voor- neme om die Sunnah van Salâh Al-Maghrib vir U plesier uit te voer.” Vir die Niyyah van die Sunnah van Salâh Al-Ishâ, moet ’n mens jou soos volg in die hart voorneem: “O Allah, ek is van voorneme om die voorafgaande Sunnah van Salâh Al-Ishâ vir U plesier uit te voer.” Vir sy Fardh is dit as volg: “O Allah, ek is van voorneme om die Fardh van Salâh Al-Ishâ vir U plesier uit te voer.” Vir die daaropvolgende Sunnah is dit soos volg: “O Allah, ek is van voorneme om die navolgende Sunnah van Salâh Al-Ishâ vir U plesier uit te voer.” Vir Salâh Al-Witr is dit as volg:“ O Allah, Ek is van voorneme om Salâh Al-Witr vir U plesier uit te voer.”
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=