ILM AL-HÂL
156 Na aanleiding van hierdie uitdrukkings van Takbîr, Tahmîd en Tahlîl, lig die musallî/musalliyah sy/haar hande op en smeek tot Allâh, die Almagtige, تعالــی (ILLUSTRASIE: 13-14) . Al die Salâh (gebede) word dieselfde uitgevoer soos hi- erbo uiteengesit. In die eerste Qa’dah (sitting) van onder- skeidelik die 3- en 4- rakah Fardh Salâh (gebede), die 4-rakah Sunnah Al-Muakkadah en Salâh Al-Witr (onewe getal gebed) resiteer ‘n mens slegs die dua van Tashah- hud (Attahiyyâtu). Jy resiteer nie die Salawât van “Allâhum- ma Salli ”en“ Allâhumma Bârik ” nie. Maar in die eerste Qa’dah (sitting) van die 4-rakah Sunnah Ghayr Al-Muakka- dah, soos die 4-rakah Sunnahs van Salâh Al-Asr en Salâh Al-’lshâ, resiteer ‘n mens die Salawât “Allâhumma Salli, en ‘Allâhumma Bârik’ na die dua van Tashahhud. Ook aan die begin van die derde rakah van hierdie 4-rakah Sunnahs van Salâh Al-Asr en Salâh Al-’lshâ, resiteer ‘n mens die dua van Subhânaka (Thanâ) en sê jy Bismillâh met ‘Aûdhu’ voor Sûrah Al-Fâtihah. Vir die Niyyah van die Sunnah van Salâh Al-Zuhr, moet jy jou soos volg in die hart voorneem: “O Allah, ek is van voorneme om die voorafgaande Sunnah van Salâh Al-Zuhr vir U plesier uit te voer. ” Vir sy Fardh is dit soos volg: “O Allah, ek is van voor- neme om die Fardh van Salâh Al-Zuhr vir U plesier uit te Hom behoort die Koninkryk en Lof. Hy gee lewe en Hy gee dood, en Hy is die Lewende, Wat nie sterf nie, deur die Krag kom die goeie en Hy het mag oor alles “.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=