ILM AL-HÂL
155ُ سُبْحَانَ اللهِ وَالْحَمْدُ ِِ وَلَ اِلٰهَ اِلّ اللهُ وَاللهُ اَكْبَر *ِ وَلَ حَوْلَ وَلَ قُوّةَ اِلّ بِاللهِ الْعَلِىِّ الْعَظ۪يم “Subhânallâhi, wal-hamdu lillâhi wa lâ ilâha iIlallâhu wallâhu akbar, Wa lâ hawla wa lâ quwwata illâ billâh-il aliyyil athim ” 26 Daarna resiteer ‘n mens Âyah Al-KursÎ een keer 27 en dan resiteer jy: Subhanallâh 33 keer, Alhamdulilâh 33 keer, Allâhu Akbar 33 keer. Dit word opgevolg deur die uitdruk- king van Takbîr Tahmîd en Tahlîl wat soos volg opgesê word: *ُ لٰ اِلٰهَ اِلّ اللهُ وَحْدَهُ لٰ شَر۪يكَ لَه *ْ ّاَللهُ اَكْبَر لَهُ الْمُلْكُ وَلَهُ الْحَمْدُ يُحْي۪ى وَيُم۪يتُ وَهُوَ حَى *ٌ وَهُوَ عَلٰى كُلِّ شَىْءٍ قَد۪ير *ُ لٰ يَمُوتُ بِيَدِهِ الْخَيْر “Allâhu Akbar, Lâ ilâha iIlallâhu wahdahû lâ sharîka lah, Lahu-l mulku wa lahu-l-hamdu yuhyî wa yumît, Wa huwa Hayyun lâ yamûtu biyadihi-l khayr, Wa huwa alâ kulli shay’in Qadîr ”. 28 26 Betekenis: Alle eer en prys aan Allah, en daar is niemand waardig om te aanbid, behalwe Allâh nie en Allâh is die Grootste. En geen krag en geen mag bestaan behalwe met Allâh die Allerhoogste, die Magtige nie. 27 Surah Al-Baqarah Âyah 255 28 Betekenis: “Allâh is die Grootste; daar is niemand wat waardig is om te aanbid nie, maar Allâh, Allâh is die Enigste, en het geen vennoot nie, aan
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=