ILM AL-HÂL

151 16. Lig albei voete terselfdertyd, van die grond af, in Sajdah (prostrasie) op, HOE OM SALÂH UIT TE VOER As jy op die punt is om Salâh uit te voer, moet jy eers- tens verseker dat daar geen onsuiwerhede op jou klere asook in die omgewing is nie, wat sal verhoed dat jy Salâh sal kan uitvoer. Maak nou Wudhû en kyk na die Qiblah. Moet sover moontlik nie jou gedagtes met wêreldse ged- agtes beset nie. Onthou dat jy in die goddelike teenwoor- digheid staan, maak dan die Niyyah (bedoeling) in die hart om die Salâh uit te voer. As jy byvoorbeeld die Sunnah rakahs van Salâh Al- Fajr gaan uitvoer, maak die voorneme in die hart op hier- die manier: ‘Ek is van voorneme om die Sunnah-rakahs Salâh Al-Fajr van vandag uit te voer, ter wille van Allah ”. As dit die Fardh (verpligte) rakahs van Salâh Al-Fajr was, sou die Niyyah (voorneme) op hierdie manier wees: ‘Ek is van voorneme om die Fardh (verpligtend) rakahs van vandag se Salâh Al-Fajr uit te voer ter wille van Allah “. As dit ‘n Nâfilah Salâh was, sou die Niyyah (voorneme) soos volg wees: “Ek is van voorneme om hierdie Salâh uit te voer ter wille van Allah “. Lig dan albei hande op tot by die ore sodat die duime met die vingers versprei aan die oorlelle raak en na Qiblah gerig. Sê dan die Takbîr Al-lf- titah (Allâhu Akbar) (ILLUSTRASIE: 1) . Aan die anderkant lig vroulike musallîyas hul hande op na ‘n vlak wat nie hul

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=