ILM AL-HÂL

149 49. Voorlees van die Tasbîhât van die posisies van Rukû’ en Sajdah, nadat die hoof opgelig is, 50. Bid met kaal skouers of met die moue opgerol, 51. Versuim om iets as ‘n versperring (Al-sutrah) net buite die gebied van prostrasie te plaas as daar ‘n waar- skynlikheid bestaan dat ‘n lewende wese voor die aanbid- der kan verbygaan, 52. Om iets geurigs te ruik, 53. Onhoorbaar lug uitblaas (as iemand dit hoor, dan word Salâh nietig verklaar), 54. Om ‘n stuk lap om die kop te bind of iets soortge- lyks en die bokant oop te laat, 55. Bid met die mond en neus bedek, 56. Die persoon wat ‘n tweede jamâ’ah (gemeente) lei en ​in die mihrâb van die moskee staan wat deur die imâm gebruik word wat die eerste jamâ’ah (gemeente) gelei het. DIE HANDELINGE WAT SALÂH NIETIG VERKLAAR 1. Praat en hoorbaar lag (dit wil sê as ‘n mens lag in so ‘n mate dat die persoon langs hom dit hoor, nie slegs sy Salâh nie, maar ook sy Wudhû word nietig verklaar), 2. Die uitroep ‘ah!’ 3. Huil oor fisieke pyn of ongelukkigheid vernietig Salâh, terwyl huil weens vrees vir Allâh, die Almagtige, تعالی dit nie nietig verklaar nie.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=