ILM AL-HÂL

142 DIE SUNNAH HANDELINGE van SALÂH 1. Kondig die Adhân af, 2. As jy met Salâh begin, lig jou hande op na die vlak van die ore vir mans en tot by die skouers vir vroue met die uitspraak van die eerste Takbîr (Allâhu Akbar), 3. Vou jou hande saam, die een bo die ander, onmiddel- lik na die uitspraak van die Takbîr (Vroue plaas hul hande op hul bors, regterhand bo-op die linker. Mans hou hul linkerpolse vas met hul duime en klein vingers van die reg- terhand, onder die naeltjie), 4. Lees die dua van ‘Subhanaka’ (Thanâ) voor, 5. Lees Isti’âdha en Basmalah (Aûdhu Billâhi…) voor, 6. Lees Basmalah voor Sûrah Al-Fâtihah voor, 7. Sê ‘Âmîn’ aan die einde van Sûrah Al-Fâtihah, 8. Lees Sûrah Al-Fâtihah voor in die derde of vierde rakahs van Fardh Salâh (gebede) wat drie of vier rakahs bevat, 9. Lees die Takbîr voor wanneer jy neerbuig, prostreer, wanneer jy na die sittende posisie opkom, wanneer jy terug na die prostrasie keer, en wanner jy opstaan ​na prostrasie, 10. Resiteeer die Tasbîh van “Subhâna Rabby-al Athîm” drie keer in die posisie van Rukû ‘, 11. In die posisie van Rukû ‘, moet ‘n man die knieë met die hande vashou, met die vingers uitmekaar, met die kop gelyk met die rug. ‘n Vrou hou egter nie die kop en rug ge- lyk op dieselfde vlak nie en plaas die vingers oor die knieë sonder om vingers te versprei,

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=