ILM AL-HÂL
14 bekend as "Dharûrah Al-Dîniyyah ”(noodsaaklike reëls vir godsdiens) te leer nie. Hierdie boek van Ilm Al-Hâl is opgestel en gebaseer op die reëls van die HANAFÎ MADHHAB, met die doel om elke Moslem te help om die noodsaaklikhede van Islâm maklik te leer en memoriseer. Mag Allâh, die Almagtige, تعالــى met hierdie nederige werk tevrede wees. Amin. Belangrike nota Geagte Leser, In hierdie werk word enkele Sûrahs (hoofstukke), Âyât, (verse) en Duas (smekinge) in Arabies opgeneem saammet hul transliterasie in die Latynse alfabet. Dit word teësinnig gedoen ten einde diegene wat nie met Arabies vertroud is nie, die Arabiese alfabet te kan begin lees en die tekste onmiddellik te kan memoriseer. Dit is in wese onmoontlik om dit korrek voor te lees deur middel van die Latynse alfabet. Sodra ons lesers hul voorlesings op hul eie leer deur transliterasie, word dit sterk aangeraai om korrekte uitspraak te leer deur gebruik te maak van 'n gekwalifi- seerde onderwyser
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=