ILM AL-HÂL
138 َاَللّهُمّ اِيّاكَ نَعْبُدُ وَلَكَ نُصَلّ۪ى وَنَسْجُدُ وَاِلَيْكَ نَسْعٰى وَنَحْفِدُ نَرْجُو رَحْمَتَكَ وَنَخْشٰى عَذَابَك *ٌ اِنّ عَذَابَكَ بِالْكُفّارِ مُلْحِق Transliterasie: “Allâhumma iyyâka na’budu. Wa laka nusallî. wa Nas- judu. Wa ilayka nas’â. Wa nahfidu. Narjû rahmataka. Wa nakhshâ ‘adhâbaka inna‘ adhâbaka bil-kuffâri mulhiq ” 25 RUKÛ‘(BOWING) Die vierde pilaar van Salâh is Rukû ‘(buiging). Rukû ‘is neerbuig op so ‘n manier dat die kop en die rug op ‘n ge- lyke vlak is. Dit word direk gedoen na die voltooiing van die daad van Qirâ’ah (die voordrag vanuit die Edele Koran). Tydens Rukû’ word die hande op die knieë geplaas. Mans hou aan hul knieë vas en versprei hul vingers van mekaar; vrouens plaas hul hande saggies op hul knieë ter- wyl hulle vingers aan mekaar bly. Die oë moet op jou tone gerig word. ’n Moslem wat Salâh in ‘n sittende posisie uit- voer, buig af met die kop tot by die knieë. 25 Vertaling: “O Allâh, U alleen, aanbid ons; ons bid Salâh net vir U en net vir U prostreer ons. Ons spirituele strewe is aan U, alleenlik, gerig; en aan U, alleen, stel ons ons serwituut voor. Ons hoop om U Genade te ontvang, en ons vrees U tugtiging. U straf sal sekerlik die ongelowiges oorval.”
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=