ILM AL-HÂL

136 اَللّهُمّ اِنّ۪ى اَعُوذُ بِكَ مِنْ عَذَابِ جَهَنّمَ وَاَعُوذُ بِكَ مِنْ عَذَابِ الْقَبْرِ وَاَعُوذُ بِكَ مِنْ فِتْنَةِ الْمَس۪يحِ الدّجّالِ *ِ وَاَعُوذُ بِكَ مِنْ فِتْنَةِ الْمَحْيَا وَالْمَمَات Transliterasie: ‘Allâhumma innî a’ûdhu bika min’ adhâbi Jahannam. Wa A’ûdhu bika min ‘adhâbi-l qabri, Wa‘ aûdhu bika min fitnat-il Masîh-id dajjâl. Wa a’ûdhu bika min fitnat-il mahyâ wa-l mamât. ” 23 Wat hierdie dua betref, het Abdullah Ibn Abbâs Radiyal- lahu Anhuma (Arapca Font gerekli) gesê: “Rasûlulâh ﷺ het ons hierdie dua geleer soos hy ‘n Sûrah geleer het van Qur’ân Al-Karîm.” 23 Vertaling: “O my Rabb (Heer), ek skuil by U teen die skrobbering van die hel, ek soek by U toevlug van die tugtiginge in die graf, ek skuil by U teen die onheil van Dajjal en ek skuil by U tydens die verhoor van die lewe en die dood.”

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=