ILM AL-HÂL
135 DIE DUAS (SMEEKGEBED) OM NA SALAWÂ AL-SHARÎFAH TE RESITEER رَبّنَۤا اٰتِنَا فِى الدّنْيَا حَسَنَةً وَفِى الْٰخِرَةِ حَسَنَةً *ِ وَقِنَا عَذَابَ النّار Transliterasie: “Rabbanâtinâ fid-dunyâ hasanatan, wa fi-l âkhirati hasa- natan, wa qinâ ‘adhâban-nâr. ” 21 *ُ رَبّنَا اغْفِرْ ل۪ىوَلوَالِدَىّ وَللْمُؤْمِن۪ينَ يَوْمَ يَقُومُ الْحِسَاب Transliterasie: “Rabbanagh firlî, wa li-wâlidayya, wa lil-mu’minîna Yaw- ma yaqûm-ul hisâb. ” 22 21 Vertaling: “Ons Rabb (Heer), gee ons goedheid in hierdie wêreld en in die Hiernamaals en beskerm ons teen die straf van die vuur. ” 22 Vertaling: “Ons Rabb (Here), vergewe my en my ouers en die hele volk gelowiges op die dag waarop die afrekening sal plaasvind. ‘
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=