ILM AL-HÂL
131 SÛRAH AL-NASِ بِسْـــمِ اللهِ الرّحْمٰـنِ الرّح۪يم *ِۙ مَلِكِ النّاس *ِۙ قُلْ اَعُوذُ بِرَبِّ النّاس *ِۙ مِنْ شَرِّ الْوَسْوَاسِ الْخَنّاس *ِۙ اِلٰهِ النّاس *ِ مِنَ الْجِنّةِ وَ النّاس *ِۙ اَلّذ۪ى يُوَسْوِسُ ف۪ىصُدُورِ النّاس Transliterasie: Bismillâ-hir Rahmân-ir Rahîm QuI Aûdhu bi-Rabb-in Nâs. Malik-in Nâs, llâh-in Nâs. Min sharr-il waswâs-il khannâs. Alladhî yuwaswisu fî sudûrin Nâs. Min-al jinnati wannâs.” 15 15 Vertaling: In die naam van Allah, die Absoluut Barmhartige, die Ver- al Genadige. Sê (o geliefde), “Ek soek toevlug by die Rabb (Here) van die mensdom, die Koning van die mensdom, die Ilâh (God) van die mensdom uit die boosheid van die fluisteraar wat hom onttrek, wat in die borste van die mensdom fluister, uit die jinn en die mensdom.“
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=