ILM AL-HÂL
130 SÛRAH AL-FALAQِ بِسْـــمِ اللهِ الرّحْمٰـنِ الرّح۪يم * مِنْ شَرِّ مَا خَلَقَۙ * قُلْ اَعُوذُ بِرَبِّ الْفَلَقِۙ *ِۙ وَمِنْ شَرِّ النّفّاثَاتِ فِى الْعُقَد *ۙ وَمِنْ شَرِّ غَاسِقٍ اِذَا وَقَبَ *َ وَمِنْ شَرِّ حَاسِدٍ اِذَا حَسَد Transliterasie: Bismillâ-hir Rahmân-ir Rahîm QuI Aûdhu bi-Rabbil-falaq. Min sharri mâ khalaq. Wa min sharri ghâsiqin idhâ waqab. Wa min sharrin naffâthâti fil-u’qad (i). Wa min sharri hâsidin idhâ hasad. ” 14 14 Vertaling: In die naam van Allah, die Absoluut Barmhartige, die Veral Genadige. Sê (o geliefde), “Ek soek toevlug by die Rabb (Here) van die dagbreek, vanaf die boosheid van wat Hy geskep het, en die boosheid van die duisternis as dit gaan lê, en van die kwaad van diegene wat op die knope blaas, en van die kwaad van ‘n benywer wanneer hy beny.‘
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=