ILM AL-HÂL
123 SÛRAH AL-QURAYSHِ بِسْـــمِ اللهِ الرّحْمٰـنِ الرّح۪يم * ا۪يلَفِهِمْ رِحْلَةَ الشِّتَۤاءِ وَالصّيْفِۚ *ٍۙ لِ۪يلَفِ قُرَيْش اَلّذ۪ىۤ اَطْعَمَهُمْ مِنْ جُوعٍ * فَلْيَعْبُدُوا رَبّ هٰذَا الْبَيْتِۙ *ٍ وَاٰمَنَهُمْ مِنْ خَوْف Transliterasie: Bismillâ-hir Rahmân-ir Rahîm Li-îlâfi Quraysh(in). Îlâfihim rihlatash’shitâ’I wassayf. Falya’budû Rabba hâdhal-bayt. Alladhî at’amahum min jû’in wa âmanahum min khawf.” 7 7 Vertaling: In die naam van Allah, die Absoluut Barmhartige, die Veral Genadig. Ter beskerming van die Quraysh, beskerming gedurende hulle reise, in die winter en somer. Dus laat hulle aanbid die Rabb (Here) van hierdie huis aanbid wat hulle gevoed het teen honger en wat hulle teen vrees beskerm het.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=