ILM AL-HÂL
121 SÛRAH AL-INSHIRÂHِ بِسْـــمِ اللهِ الرّحْمٰـنِ الرّح۪يم * وَوَضَعْنَا عَنْكَ وِزْرَكَ *ۙ اَلَمْ نَشْرَحْ لَكَ صَدْرَكَ *َۘ وَرَفَعْنَا لَكَ ذِكْرَك *ۙ اَلّذ۪ىۤ اَنْقَضَ ظَهْرَكَ *ۘ اِنّ مَعَ الْعُسْرِ يُسْرًا * فَاِنّ مَعَ الْعُسْرِ يُسْرًاۙ * وَاِلٰى رَبِّكَ فَارْغَبْ * فَاِذَا فَرَغْتَ فَانْصَبْۙ Transliterasie: Bismillâ-hir Rahmân-ir Rahîm Alam nashrahlaka sadraka. Wa wadha’nâ anka widhraka. Alladhî an qadha dhahraka. Wa rafa’nâ laka dhikraka. Fa inna ma’al-usri yusrâ. Inna ma’al-usri yusrâ. Fa idhâ faragh’ta fansab. Wa ilâ Rabbika farghab. ” 5 5 Allah! La ilaha illa Huwa (niemand het die reg om aanbid te word nie, maar Hy), die Ewiglewende, die Instandhouer van (alle) bestaan. Hy sluimer nie, en slaap haal Hom ook nie in nie. Aan Hom behoort alles wat in die hemele en wat op die aarde is. Wie is daar iemand wat met Hom kan intree behalwe met Sy toestemming? Hy weet wat voor hulle huidiglik is en wat daarna gaan wees. En hulle sal nooit die omtrek van Sy kennis kan bepaal behalwe dat Hy dit so gewillig nie. Sy Kursi strek oor die hemel en die aarde, en Hy voel geen las om daaroor te waak nie en dit te bewaar nie. En Hy is die Hoogste, die Allerhoogste. Vertaling: In die naam van Allah, die Absolute Barmhartige, die Besonder- se Genadige.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=