ILM AL-HÂL
119 SÛRAH FÂTIHAH AL-SHARÎFAHِ اَعُوذُ بِاللهِ مِنَ الشّيْطَانِ الرّج۪يمِ بِسْـــمِ اللهِ الرّحْمٰـنِ الرّح۪يم *ِۙ اَلرّحْمٰـنِ الرّح۪يم * اَلْحَمْدُ ِِ رَبِّ الْعَالَم۪ينَۙ *ُۘ اِيّاكَ نَعْبُدُ وَاِيّاكَ نَسْتَع۪ين *ِۘ مَـالِكِ يَوْمِ الدّ۪ين صِرَاطَ الّذ۪ينَ اَنْعَمْتَ *َۙ اِهْدِنَا الصِّرَاطَ الْمُسْتَقِيم *َ َعَلَيْهِمْۙ غَيْرِ الْمَغْضُوبِ عَلَيْهِمْ وَلَ الضّۤالّ۪ين اٰم۪ين Transliterasie: A’ûdhu billâhi min ash’shaytân ir-rajîm. Bismillâ-hir Rahmân-ir Rahîm. AI-hamdu lillâhi Rabb-il âlamîn. Ar Rahmânir Rahîm. Mâliki Yawm-id dîn. lyyâka na’budu wa iyyâka nasta’în. Ih- dina-s Sirât-al Mustaqîm. Sirâtal-ladhîna an ‘amta alayhim. Ghayri-l maghdhûbi alayhim wa ladhdhâllîn.” 3 3 Vertaling: In die naam van Allah, die Absolute Barmhartige, die Beson- derse Genadige. Alle lof en dank aan Allah, die Meester en die Onderhouer van die wêrelde, die Absolute Barmhartige, die Besonderse Genadige, die enigste Eienaar van die dag van Oordeel. U (alleen) aanbid ons, en U (alleen) vra ons om hulp. Lei ons na die reguit pad, die pad van diegene op wie U te staan kom, U genade toeken, nie aan die wat U toorn verdien nie, en ook nie van die wat verdwaal het nie.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=