ILM AL-HÂL
114 Adhân en Iqâmah word aangekondig met Al-Jazm (sonder vokalering van ‘n finale medeklinker). Terwyl muadh’dhin die Adhân aankondig, moet ’n mens daarna luister met die grootste respek en die woorde van Takbîr en die Shahâdah (Ash’hadu an-lâ ilâha-ill’Allâh, Ash’hadu-an’na-Muhammad’an-Rasulullah “) herhaal. Na voltooiing van die Adhân, moet ‘n mens die volgen- de dua aanbied:ِ َاَللّهُمّ رَبّ هٰذِهِ الدّعْوَةِ التّۤامّةِ وَالصّلٰةِ الْقَائِمَة الْوَس۪يلَةَ وَالْفَض۪يلَة ۽ اٰتِ مُحَمّدًا الّذ۪ى وَعَدْتَهُ ۽ وَابْعَثْهُ مَقَامًا مَحْمُودًا * اِنّكَ لَ تُخْلِفُ الْم۪يعَادَ “Allâhumma Rabba hâdhihi’d-da’wa ti’t-tâmmah, was’salât’il- qâ ’imah. Âti Muhammad’an’il-wasîlata wa’lfa dhî lata, wab’ath’hu Ma qâ man Mahmûdan- illadhiwa’adtah. In’naka lâ tukh’liful’mî’âd”. 2 2 Interpretasie: “O Allâh! Die Meester van hierdie perfekte aankondiging en van hierdie Salâh wat tot stand gebring word, gee aan Muhammad ﷺ die guns van Wasîlah (‘n hoogtepunt in Jannah) en fadhîlah (uitnemendheid). En verhef hom na Maqâm Al-Mahmûd (die geprysde stasie) wat U hom belowe het. Sonder enige twyfel verbreek U nooit U belofte nie ”.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=