ILM AL-HÂL

108 toestand word nie toegelaat om ‘n Âyah (vers) van die Ko- ran aan te raak nie, selfs al is dit op ‘n vel papier, ‘n stuk lap of teen ‘n muur. Maar dit kan aangeraak word as die Âyah in ‘n tas is, sonder gom of naaldwerk. Dit word sterk afgekeur (Makrûh Tahrîmî) om aan ‘n âyah van die Edele Koran met die mou van ‘n kledingstuk aan te raak. 5. Toegang tot ‘n masjid (moskee). 6. Om Tawâf (rituele beweging om die Ka’bah) van die Heilige Ka’bah te maak. 7. Om intiem met haar man te wees. 8. So ‘n persoon se man moet nie haar kaal lyf tus- sen haar naeltjie en die kniee¨ aanraak nie. VERSUIWERING EN REINIGING VAN NAJÂSAH (Onsuiwerhede) Die tweede voorwaarde van Salâh (gebed) is om vry te wees van Najâsah (onsuiwerhede). Moslems moet hul lig- game, klere, sowel as die plek waarop Salâh (gebed) uit- gevoer word, van enige onreinheid skoonmaak. Hier word verwys na onreinhede wat sal verhoed dat ‘n mens Salâh (gebed) sal kan uitvoer. Najâsah is van twee soorte: 1. Najâsah Al-Ghalîzah (Ernstige onsuiwerhede): - ontlasting en urine, - Dieremis, urine en speeksel van die diere waarvan die vleis volgens Sharî’ah nie verbruikbaar is nie,

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=