ILM AL-HÂL
103 As jy oor die aangetaste ledemaat vee, en dit waarskyn- lik verdere skade veroorsaak, maak ‘n mens ook nie ma- sah nie. Anders as in Masah oor leersokkies, het masah oor ‘n verband geen spesifieke duur nie. So, vee oor die verband sal voortgaan solank die rede daarvoor geldig is. Dit is nie verpligtend om die verband ook in ‘n toestand van Wudhû aan te trek nie. Verder, as die verband oopgemaak is of afval, of wan- neer ‘n tweede verband oor die eerste gebind is, hoef jy nie Masah te hernu nie.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=